网站简介:Sake-invoegsel by Beeld, Volksblad en Die Burger. Aanlyn weergawe, bevat artikels en ekonomiese aanwysers.
网站简介:Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die ministerie van buitelandse sake van die Suid-Afrikaanse regering.
网站简介:Die Departement van Gesondheid se missie is om die gesondheid status deur die voorkoming van siektes en die bevordering van 'n gesonde lewenstyl te verbeter.
网站简介:Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se missie is om die bevordering van voedselsekuriteit en landbou transformasie in die landbousektor deur middel van innoverende, inklusiewe en volhoubare beleide en programme te verseker.
网站简介:Die beste Afrikaanse blog en website in die heelal
网站简介:Agtergrond, belange, doelwitte, streeksnuus, en Engelse weergawe.
网站简介:Die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Die departement is vir die land se gevangenisstelsel verantwoordelik.
网站简介:Die inisiatief omtrent die stigting van die Departement van Militêre Veterane vorm deel van die regering se verbintenis tot die ondersteuning en erkenning van Militêre Veterane vir hul bydrae om die verwesenliking van 'n vreedsame, demokratiese en voorspoedige Suid-Afrika te bring.
网站简介:Includes link to the Targeted Procurement Home Page
网站简介:Bybel in Afrikaans
网站简介:Praag is n daaglikse nuus- en meningsportaal in Afrikaans wat standpunte ten gunste van die Afrikaner en sy oorlewing in Suid-Afrika inneem.
网站简介:Die Departement van Handel en Nywerheid is verantwoordelik vir kommersiële beleid en industriële beleid.
网站简介:Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake is verantwoordelik vir die verhouding tussen die nasionale regering en die provinsiale regerings en munisipaliteite, en vir die toesig oor die tradisionele leierskap van Suid-Afrika se inheemse gemeenskappe.
网站简介:Mediese skema, met inligting oor hul mense, hul beleid en 'n skakel na die bedroglyn. Werf ook in Engels.
网站简介:Die Departement van Menslike Nedersettings bepaal finansies, ontwikkeling, kommunikeer en monitor die implementering van behuisings- en sanitasie-projekte in Suid-Afrika.
网站简介:Die doel van die Departement van Kuns en Kultuur is om die Suid-Afrikaanse kultuur te ontwikkel en die te bewaar om maatskaplike samehorigheid en nasiebou te verseker.
网站简介:Allerlei aflaaibare artikels en bronne oor verskeidenheid van Christelike onderwerpe.
网站简介:Die Departement van Telecom en Posdienste het 'n doel om IKT beleid en wetgewing wat die skepping van gunstige toestande vir versnelde en gedeelde volhoubare groei vir die Suid-Afrikaanse ekonomie te ontwikkel wat 'n positiewe impak op die welstand van al ons mense.
网站简介:Official web site for the South African Department of Transport
网站简介:Job site for freelance translators and translation agencies with database and search function. Jobs are posted by companies, private individuals and translation agencies. Interested members are invited to place quotes. Plus, members get a comprehensive profile page to be directly contacted by potential clients.
网站简介:Links to the Ministry of Defence, Defence Secretariat and SA National Defence Force.
网站简介:In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
网站简介:Allerlei artikels en rubrieke wat kunstig en eksentriek is.
网站简介:Radiostasie op 98.8FM in Kaapstad en die omliggende areas.
网站简介:Rieme.co.za, Die Afrikaanse soekmasjien met meer as 200 000 Afrikaanse bladsye om deur te soek.